Ontstaan van Kabouterland

Psalm 121:1 en 2 Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

 

Reana 
Mamma van Kabouterland

Kabouterland het ‘n nederige ontstaan gehad in 1990 in ons woonhuis in die Boord. Ek het twee seuns van onderskeidelik drie jaar en nege maande gehad. Ek wou graag terugkeer na die arbeidsmark, maar was geskok oor die versorging wat daar beskikbaar was vir babas en kleuters.

Ek het besluit om tuis te bly en het nog ses kindertjies begin versorg. Die skooltjie het binne drie jaar gegroei tot ‘n totaal van 70 kinders met 10 personeellede. Die hele huis is later benut.

Gedurende hierdie tyd het ek ‘n droom gehad dat ek ‘n opdrag kry om ‘n skool te bou. Ek het die erf duidelik in my droom gesien en dit die volgende dag gaan soek.

Paradyskloof was toe onder ontwikkeling en hier was ‘n Trek Garage wat ek ook in my droom gesien het, met die oop erf wat aan die garage behoort het. Nadat ek vir vyf jaar gepoog het om die grond in die hande te kry, het ek uiteindelik gedurende 1996 die erf by Engen gekoop, dit laat hersoneer en die skool gebou. Natuurlik moes ek ‘n reusagtige verband neem, wat my op my knieë gehou het.

Gedurende 1997 het ons die nuwe skool betrek en vinnig gegroei tot ons maksimum kapasiteit voorskoolse kabouters. In totaal het ons tans 40 personeellede.

Mom of Kabouterland

Kabouterland had a humble origin in 1990 in our house in Die Boord. I had two boys aged 3 years and 9 months respectively. I wanted to return to work but was shocked at the care available for babies and toddlers.

I decided to stay home and started caring for six more children. The school grew within 3 years to a total of 70 children with 10 staff members. The whole house was later used.

During this I had a dream that I was commissioned to build a school. I saw the piece of ground clearly in my dream. The following day I went searching.

Paradyskloof was then under development and here a Trek Garage that I also saw in my dream. Next to it was an open piece of ground which also belonged to the garage. After trying for 5 years, I finally bought the property from Engen in 1996. It was rezoned and the school was built. Of course, I had a massive bond, which kept me on my knees.

During 1997 we moved into the new school building and quickly grew to our maximum capacity of pre-schoolers. We currently have a total of 40 staff members.

Kim Wiese

Kim Wiese | Bestuurder

Kim was born in Windhoek and
matriculated in Hermanus.  Kim finished Educare at Boland kollege in
2000 and immediately started at Kabouterland with an English group. She
is married and has two beautiful little girls.
Kim is not afraid to speak her mind.
She is a lot of fun to have around. She thinks she has a terrible fetish
for shoes and perfume, but they have now come second to shopping for
her family.

“Changing lives...  one smile at a time"

Anneke le Grange

Anneke le Grange | Assistent Bestuurder

Anneke le Grange het groot geword in Franschhoek.  Sy het B.Ed Grondslagfase studeer in Wellington en vir 2 jaar in Engeland skool gehou. Gedurende 2007 het Anneke by Kabouterland aangesluit waar sy vir nege jaar onderwyseres van ons 5-jarige klas was. Na ‘n kort onderbreking gedurende 2016 is Anneke weer terug by ons waar sy die leisels saam met Kim oorgeneem het in die kantoor. Anneke is getroud en het twee pragtige dogtertjies.  Sy is mal oor mooi “goetertjies” en kan maklik omgekoop word met ‘n mooi bos blomme.

Anneke Le Grange grew up in Franschhoek. She studied B.Ed Foundation Phase in Wellington and taught for 2 years in England.  During 2007 Anneke joined Kabouterland where she was the teacher for our 5 year old class for 9 years. After a short break during 2016, Anneke is back with us where she took over the reins with Kim in the office. Anneke is married and has 2 beautiful daughters. She loves beautiful “goodies” and can be easily bribed with a bunch of flowers.

"Be kind. Unless you can be fantastic. Then be fantastically kind."

Kerry-lee Mcalister

Kerry-lee Mcalister | General Manager

Kerry-Lee Mcalister did her Hospitality and Management degree for the Love of people & Africa. Through her work she has been blessed to work in different parts of Africa, experiencing different cultures and cuisines. She has a passion for children who has made a difference - From being involved in projects for building schools in rural areas and fund raising for schools and universities in need.

"Do what you can, I believe one hand can make a difference."

Christa Mong | Kok

Christa Mong is gebore en getoë op 'n plaas in Swellendam, waarna sy Educare studeer het en toe haar eie skooltjie oopgemaak het. Gelukkige kinders en kosmaak is haar groot passie in die lewe. Sy is met 'n boer getroud en hulle het 3 dogters en 2 kleinkinders.
Christa het in 2011 by Kabouterland aangesluit, waar sy die leisels as kok oorgeneem het. Die kinders smul daagliks aan haar heerlike maaltye en haar groentesop is legendaries by die skool. Sy sê sy sal werk tot sy 80 word, want niks maak haar gelukkiger as om te sien hoe lekker die kabouters aan haar kos smul nie.

Reon Smith - Terreinbestuurder

Gherswin Williams

Gherswin Williams

Skoolgebou

Paradyskloof Stellenbosch

Speel terrein

Verskeidenheid Buitemuurse Aktiwiteite

Ons Bussies

Veilig en Gerieflik

Kabouter Familie