Hasieklas

Die Hasies is vir die kleuters van 3 tot 4 jaar. Die klas het 20 peuters en twee personeellede.

Alta Swart - Onderwyseres 2021

Alta Swart is in die Paarl gebore, waar sy gematrikuleer het aan die Hoër Meisieskool, Paarl. Sy is die jongste van drie kinders en het haar Educare kursus by Tygerberg Kollege voltooi. Alta is getroud en het  twee pragtige dogtertjies, Elizca en Juané. Sy het haar onderskei by Kabouterland as 'n positiewe en gemotiveerde persoon op wie se nommer ‘n mens enige tyd kan druk. Haar leuse is:

”Lewe elke dag voluit, en gryp elke geleentheid aan in die lewe!”

Assistente

Natasha

Loer In Die Klas