We do Birthday Parties
Ons bied Verjaardagpartytjies

Themed Parties | Tema Partytjies

Colour Parties | Kleur Partytjies

Theme Parties | Tema Partytjies (minimum 12 children/kinders)

Our themed birthday parties allows one to be more creative allowing your child to choose their favourite character be it Super man, Bolt, Princesses, Toy story, Mermaids, Animals, Dinosaurs, Rainbow, Unicorns, Cars and so many more. Please ensure we are aware in advance if your child has any allergies to anything such as nuts, gluten intolerant, diabetic, lactose intolerant or any other specific allergies or If you have any picky eaters, enter your special dietary requirements in the box comment at Book a party!

Ons tema-verjaardagpartytjies laat mens toe om meer kreatief te wees, sodat jou kind sy/haar gunsteling karakter kan kies, hetsy Superman, Bolt, Prinsesse, Toy Story, Meerminne, Diere, Dinosourusse, Reënboog, Unicorn, Cars en soveel meer. Maak asseblief seker dat ons vooraf bewus is indien jou kind enige allergieë het vir enigiets soos neute, gluten, diabetes, laktose intolerant, enige ander spesifieke allergieë of as jy  kieskeurige eters het.  Skryf jou spesiale dieet vereistes in die kommentaar blokkie Bespreek 'n partytjie!

Healthy Monkey Package

  • Themed party with table set-up and buntings
  • Online Invitation
  • 1 x Themed group photo with the Celebrant
  • Kids Music
  • Special gift for Celebrant and a vanilla butter-cream cupcake themed to take home.
  • Lunch-box for all the children to take home

Party package snacks include:
Popcorn, Carrots and Cucumber, Laughing cow cheese,
Fruit (Seasonal), Crackers, Vanilla cup cake with butter cream icing with an edible photo print of your choice,
and a Juice or a Nesquik milky

Healthy Monkey Pakket

  • Temapartytjie met tafelopstelling en “bunting”
  • Aanlyn uitnodiging
  • 1 x Tema-groepfoto met die verjaarsdagmaatjie
  • Kindermusiek
  • Spesiale geskenk vir die verjaarsdagmaatjie en 'n Vanilla-Butter-Cream Cupcake volgens die tema om huis toe te neem.
  • ‘n Kosblik vir al die kinders om huis toe te neem

‘n Partytjie-pakkie - Sluit in:
Springmielies, Wortels en Komkommer, Laughing Cow kasie, vrugte (Seisoenaal), Beskuitjies, Vanilla cupcake met “butter cream” versiering en 'n eetbare foto-afdruk van jou keuse en 'n sappie of  Nesquik-melkie.

Little Rascals package

  • Themed party with table set-up and bunting
  • Online Invitation
  • 1 x Themed group photo with the Celebrant
  • Kids Music
  • Special gift for Celebrant  and a cupcake to take home.
  • Themed Lunch-box for all the children to take home

Party package snacks include:
Chips, Gummy soft sweet, Smarties, Sucka,
Vanilla cup cake with butter cream icing with an edible photo print of your choice,
and a Juice or a Nesquik milky

Little Rascals Pakket

  • Temapartytjie met tafelopstelling en “bunting”
  • Aanlyn uitnodiging
  • 1 x Tema-groepfoto met die verjaarsdagmaatjie
  • Kindermusiek
  • Spesiale geskenk vir Celebrant en 'n kolwyntjie om huis toe te neem.
  • Temakosblik vir al die kinders om huis toe te neem

Partytjiepakkie - Sluit in:
Chips, Gummy soft soet, Smarties, Sucka, Vanilla cupcake met botterroomversiersel met 'n eetbare fotodruk van jou keuse, en 'n Juice of 'n Nesquik milky

Plain Parties | Gewone Partytjies (minimum 12 children/kinders)

Plain Birthday Parties are not themed but colour coded. Please see our colour palette for the selection that you can choose from.

Our plain birthday parties are not themed related and does not stop one to be creative as we have many colours one may choose from such as Cerise pink, Light sky-blue, Mango green, Mint green, Purple, Mauve purple, Yellow and red. Please ensure we are aware in advance if your child has any allergies to anything such as nuts, gluten intolerant, diabetic, lactose intolerant or any other specific allergies or If you have any picky eaters enter your special dietary requirements in the box comment at Book a party!

Gewone Verjaardag Partytjies het nie 'n spesifieke tema maar eerder 'n kleur keuse wat u kan maak van die onderstaande kleur palet.
Ons gewone verjaarsdagpartyjies hou nie verband met temas nie, maar dit keer mens nie om kreatief te wees nie.  Ons het lekker baie kleure om van te kies, soos bv.: Cerise pienk, ligte hemelsblou, Mango-groen, Mintgroen, Pers, Mauve-pers, Geel en Rooi!

Maak asseblief seker dat ons vooraf bewus is indien u kind enige allergieë het vir enige iets, soos neute, gluten, diabetes, laktose, of enige ander spesifieke allergie.  Laat weet ook as u kieskeurige eters het en skryf jou spesiale dieetvereistes in die Kommentaar blokkie - bespreek ‘n partytjie.

Birthday party colours

Healthy Duckling Package R60.00 pc

  • Plain party with table set-up and buntings
  • Online Invitation
  • 1 x Group photo-shoot with the Celebrant
  • Kids Music
  • Special gift for the Celebrant , and a cupcake to take home.

Party package snacks include:
Popcorn, Carrots and cucumber, Laughing cow cheese,
fruit (Seasonal), Crackers,  Vanilla cup cake with butter cream icing ,
and a Juice or a Nesquik milky

Healthy Duckling Pakket R60.00 pk

  • Gewone partytjie met tafelopstelling en bunting
  • Aanlyn uitnodiging
  • 1 x Groepfoto met die verjaarsdagmaatjie
  • Kindermusiek tydens die partytjie
  • Spesiale geskenkie vir die verjaarsdagmaatjie en ‘n cupcake om huis toe te neem.

Partytjiepakkie - Sluit in:
Springmielies, wortels, komkommer, ‘n Laughing Cow kasie, vrugte (seisoenaal), beskuitjies, Vanilla cupcake met botterroomversiersel met 'n Juice of 'n Nesquik milky.

.

Rainbows and Sunshine package R55.00 pc

  • Plain party with table set-up and buntings
  • Online Invitation
  • 1 x Group photo-shoot with the Celebrant
  • Kids Music
  • Special gift for the Celebrant , and a cupcake to take home.

Party package snacks include:
Party bag with chips, Gummy soft sweet, Smarties, Sucka,
Vanilla cup cake with butter cream icing and a Juice or a Nesquik milky

Rainbows and Sunshine pakket R55.00 pk

  • Gewone partytjie met tafelopstelling en bunting
  • 1 x Groepfoto met die verjaarsdagmaatjie
  • Aanlyn uitnodiging
  • Kindermusiek tydens die partytjie
  • l Spesiale geskenkie vir die verjaarsdagmaatjie en ‘n cupcake om huis toe te neem

‘n Partytjie-pakkie - Sluit in:
Chips, Gummy sagte lekkers, Smarties, Stokkielekker, Vanilla cupcake met botterroomversiersel met en 'n Juice of 'n Nesquik milky.