Nasorg word vir kleuters van graad R tot en met graad 3 aangebied. Die kinders word middae by die skool gehaal. Ons sal toesien dat skoolgaande kinders se huiswerk gekontroleer word. Verder speel ons lekker saam en het groot pret tydens skoolvakansies.
”lewe elke dag voluit, en gryp elke geleentheid aan in die lewe!”