Service of Gratitude ~ Dankdiens

Our service of gratitude is done at the end of the year. We have a small sermon to thank our Lord for all the blessings of the year.  Kabouterland is truly blessed.

Ons diens van dankbaarheid vind aan die einde van die jaar plaas. Ons dank die Here vir al ons seëninge met n kort diens. Kabouterland is waarlik geseën.