Klasse en Ouderdomsgroepe

Klas

Ouderdom


Vlindertjies
Babas van 3 tot 7 maande

Skilpadjies
Peuters van 8 tot 14 maande

Dolfyntjies
Peuters van 12 tot 18 maande

Beertjies
Peuters van 18 tot 24 maande

Eendjies
Kleuters van twee tot twee en ‘n half jaar

Paddas
Kleuters van twee en ‘n half jaar tot drie jaar

Hasies
Kleuters van 3 tot 4 jaar

Bytjies
Kleuters van 4 tot 5 jaar

Muise
Kleuters van 5 tot 6 jaar

Ladybirds
English children from 3 to 6 years