Picnic in the Forest ~ Piekniek in die Bos

Our pinic in the forest is held on a Saturday morning in the Paradyskloof forest.

Bring your whole family, young and old and experience the change of the forest to a fairy paradise. A short walk through the trees allows you to see the kabouters, animals of the forest and fairy book characters come alive. If you tread softly, you might even see a fairy. Don’t forget your picnic basket, for afterwards, the parents can relax and let the children explore and have some fun.

Ons piekniek in die bos word op ‘n Saterdagoggend in die Paradyskloof-woud gehou.

Bring u hele gesin, jonk en oud, en ervaar die verandering van die bos na 'n feetjie-paradys. Met 'n kort entjie se stap deur die bome kan u die kabouters, die bosdiere en die karakters van feeverhale  sien leef in die woud. As julle saggies  trippel, kan julle  selfs 'n feetjie sien. Moenie u piekniekmandjie vergeet nie, want die ouers kan agterna ontspan en die kinders laat verken en kuier.