By ons kan jy kies uit verskeie partytjie-opsies om jou kind se spesiale dag onvergeetlik te maak! Of jy nou op soek is na ’n volledige temapartytjie, iets gesonds of eenvoudig – ons het iets vir elke smaak en begroting.
Party in a Box
R90
per kind
→ Tafel & Stoel
→ Tafeldoek & Versiering
→ Bord
→ Agtergrond (Backdrop)
→ Temaballonne
→ Nommerballon
→ Versieringsballonne
→ Wegneem-eetboksie: Niknaks, Smarties, Fizzer, Lekstok, Lekkers
→ Sapbottel
→ Kolwyntjie
→ Tafelmiddelpunt
Fruitful Fun
R85
per kind
→ Tafel & Stoel
→ Tafeldoek & Versiering
→ Bord
→ Agtergrond (Backdrop)
→ Temaballonne
→ Nommerballon
→ Versieringsballonne
→ Sapbottel
→ Kolwyntjie
→ Tafelmiddelpunt
→ Gesonde happie-bakkie: Vrugtestokkie, Flings, Kaasblokkie, Sap
'One'derfully Made
R85
per kind
→ Tafel & Stoel
→ Tafeldoek & Versiering
→ Bord
→ Agtergrond (Backdrop)
→ Temaballonne
→ Nommerballon
→ Versieringsballonne
→ Sakkie: Squish & Tande-beskuitjie
→ Kolwyntjie
→ Tafelmiddelpunt
→ Happies op bord: Flings & Vrugte/Groente stukkies
Basic Bash
R50
per kind
→ Tafel & Stoel
→ Tafeldoek & Versiering (kleurtema)
→ Bord
→ Kleurballonne
Alle pryse is per kind wat die partytjie bywoon.
