Art Exhibition ~ Kunsuitstalling

Art Exhibition 2023

This event is a true reflection on what our children can master in a year.

It is held on a Thursday evening right after school, usually during the third term. Parents are invited to walk through all the classes and see the amazing art work of the different age groups. Tannie Christa’s legendary soup and sandwiches are served as a light snack to be enjoyed while admiring the art.

Hierdie geleentheid is 'n ware uitbeelding van wat ons kinders binne 'n jaar kan bemeester.

Dit word een Donderdagaand direk na skool aangebied, gewoonlik tydens die derde kwartaal. Ouers word uitgenooi om deur al die klasse te gaan en die ongelooflike kunswerk van die verskillende ouderdomsgroepe te besigtig. Die legendariese sop en toebroodjies van Tannie Christa word as 'n ligte versnapering bedien terwyl u die kuns kan bewonder.