Bazaar ~ Kermis

This is a family event which is held annually by the end of March.

Each class is responsible for a stall. With the help of parents and staff we have a fun-filled day with various things to do and to buy. The highlights for the children is the tombola, face painting, petting zoo, games, rides and jumping castles. A variety of products are also for sale, like food,  pancakes, cake, pudding, sweets and  products form our farm stall.  We also have our annual wine auction on the evening of the bazaar .

Hierdie is 'n gesinsgeleentheid wat jaarliks teen die einde van Maart gehou word.

Elke klas is verantwoordelik vir 'n stalletjie. Met die hulp van ouers en personeel hou ons 'n lekker dag vol verskillende dinge om te doen en te koop. Die hoogtepunte vir die kinders is die tombola, gesigverf, ‘petting zoo’, speletjies, ritte en springkastele. 'n Verskeidenheid produkte is ook te koop, soos kos, pannekoek, koek, poeding, lekkers en produkte van ons plaasstal. Ons hou ook ons jaarlikse wynveiling op die aand van die basaar.