Father Christmas ~ Kersvader

Father Christmas usually comes to visit us on the last day of the fourth term.

We buy presents for the children and some goodies to eat.  Father Christmas then visits all the classes and hands out every child’s gift in person.

Kersvader kom gewoonlik kuier op die laaste dag van die vierde kwartaal.

Ons koop geskenkies vir die kinders en ‘n paar lekkernye om te eet. Kersvader kuier dan van klas tot klas en deel elkeen se geskenkie persoonlik uit.