Kombuis

Kok – Christa Mong

Ek is Christa Mong, gebore en getoë op ’n plaas in Swellendam. Ná skool het ek Educare gaan studeer en later my eie kleuterskool begin. Gelukkig kinders en kosmaak is my twee grootste passies in die lewe!

Ek is getroud met ’n boer en ons is geseënd met drie dogters en twee kleinkinders. In 2011 het ek by Kabouterland aangesluit en vandag dra ek met trots die voorskoot as kok. Ek maak elke dag met liefde kos vir ons kabouters – en my groentesop is glo al legendaries hier!

Ek sê altyd ek sal werk tot ek 80 is, want daar is niks wat my gelukkiger maak as om te sien hoe heerlik die kinders my kos geniet nie.

Voorraadbeheer - Lamees

Assistent Kok - Tania

Terreinbestuurder - Reon

Scroll to top
error: Content is protected !!