Vlindertjieklas

Ouderdom: 3 – 6 maande

Hoof Toesighouer 2026 – René Paulse

Hallo, my naam is René Paulse. Ek het gematrikuleer aan Lückhoff Senior Sekondêr in Stellenbosch en daarna ’n sekretariële kursus voltooi by JCT. In 2020 het ek my Educare-diploma verwerf by Northlink Kollege.

Ek is getroud, het twee pragtige dogters en woon in Cloetesville. Ek is baie betrokke by my kerk en glo met my hele hart dat kinders ’n gawe van God is. My doelwit is om altyd my beste vir Kabouterland se kinders te gee.

Ek wil graag aanhou om te groei as ’n versorger vir ons babas en is opreg dankbaar dat ek ’n verskil kan maak in elke klein kaboutertjie se lewe.

“Ek kan alles doen deur Christus wat my die krag gee.” – Filippense 4:13

Assistent

Coming soon...

Hoof: Peuters

Katrina Krause

Loer in die klas

Vlindersklas
Scroll to top