Eendjieklas

Ouderdom: 2 – 2½ jaar
Kleuters wat hou van strukture, uitdagings en groepsaktiwiteite in ’n stimulerende omgewing.

Age: 2 – 2½ years
Young children who thrive with structure, new challenges, and engaging group activities.

Hoof Toesighouer 2025 – Kaamiela Adams

Hallo, my naam is Kaamiela Adams. Ek is gebore in Stellenbosch en het grootgeword in Cloetesville. Ek is die enigste dogter in ’n gesin van vyf. Ek het my skoolopleiding by Lückhoff Hoërskool voltooi en daarna Vroeë Kinderontwikkeling by Boland Kollege gestudeer.

Ek gee baie om vir kinders, en daarom het ek besluit om my verder te kwalifiseer om hulle beter te kan help en ondersteun. Ek is getroud en het twee pragtige dogters.

In my vrye tyd lees ek graag en gaan ek fliek. My lewensmotto is:

“…om altyd eerlik te wees teenoor haar medemens en om altyd haar beste te gee."

Assistente

Sophia

Sophie Williams

Natasha Daniels

Hoof: Peuters 2025 - Katrina Krause

"Teaching is a noble calling that requires patience, dedication, and a passion for shaping young minds."

Loer in die klas

Scroll to top
error: Content is protected !!