-
Ons nooi al ons Kabouterland‑gesinne uit na ’n heerlike, ontspanne Familie Dag by Huckleberry Fish Farm in Stellenbosch. Dis ’n spesiale dag vir kinders om te speel, vir ouers om te ontspan, en vir ons gemeenskap om mekaar beter te leer ken. Met aktiwiteite soos ’n waterslide, water fountain, peddle cars, zip line en jungle […]