Familie Dag
February 21 @ 10:00 am - 3:00 pm
Ons nooi al ons Kabouterland‑gesinne uit na ’n heerlike, ontspanne Familie Dag by Huckleberry Fish Farm in Stellenbosch. Dis ’n spesiale dag vir kinders om te speel, vir ouers om te ontspan, en vir ons gemeenskap om mekaar beter te leer ken.
Met aktiwiteite soos ’n waterslide, water fountain, peddle cars, zip line en jungle gyms, is daar hope pret vir die kinders. Families kan saam braai en piekniek hou—bring net julle eie kos, drankies en sonbrandroom.
📅 Saterdag, 21 Februarie
⏰ 10:00 – 15:00
💰 R120 per persoon | Kinders onder 3 gratis
Ons sien uit daarna om ’n wonderlike dag saam met julle te geniet! 🌸
