Ons Bied Partytjies Aan!
By ons kan jy kies uit verskeie partytjie-opsies om jou kind se spesiale dag onvergeetlik te maak! Of jy nou op soek is na ’n volledige temapartytjie, iets gesonds of eenvoudig – ons het iets vir elke smaak en begroting.
Alle pryse is per kind wat die partytjie bywoon.
Partytjie Pakette en 'Add-Ons'
’n Alles-in-een partytjie met kleurvolle dekor en lekkernye!
Ingesluit:
- Tafel & Stoel
- Tafeldoek & Versiering
- Bord
- Agtergrond (Backdrop)
- Temaballonne
- Nommerballon
- Versieringsballonne
- Wegneem-eetboksie:
Niknaks, Smarties, Fizzer, Lekstok, Lekkers - Sapbottel
- Kolwyntjie
- Tafelmiddelpunt
Gesellig én gesond! Perfek vir klein maatjies wat ligter wil smul.
Ingesluit:
- Tafel & Stoel
- Tafeldoek & Versiering
- Bord
- Agtergrond (Backdrop)
- Temaballonne
- Nommerballon
- Versieringsballonne
- Sapbottel
- Kolwyntjie
- Tafelmiddelpunt
- Gesonde happie-bakkie:
Vrugtestokkie, Flings, Kaasblokkie, Sap
Spesiaal saamgestel vir baba se eerste mylpaal – sag, kleurvol en oulik.
Ingesluit:
- Tafel & Stoel
- Tafeldoek & Versiering
- Bord
- Agtergrond (Backdrop)
- Temaballonne
- Nommerballon
- Versieringsballonne
- Sakkie:
Squish & Tande-beskuitjie - Kolwyntjie
- Tafelmiddelpunt
- Happies op bord:
Flings & Vrugte/Groente stukkies
’n Vrolike partytjie met kleurgebaseerde dekor – eenvoudig en steeds feestelik.
Ingesluit:
- Tafel & Stoel
- Tafeldoek & Versiering (kleurtema)
- Bord
- Agtergrond (Backdrop)
- Nommerballon
- Versieringsballonne
-
Springkasteel — R200
-
Gly-en-glipbaan — R250
-
Borrelmasjien — R50
-
Sagte speelding-opstelling — R250
Beskikbare Tye:
• 09:30 – 11:30
• 10:00 – 12:00
Lokaalhuur:
R750 – Sluit personeel in vir op- en afslaantyd