Skryf In by Kabouterland
By Kabouterland bied ons verskillende sorgopsies om by elke gesin se behoeftes te pas.
Ons fokus op kwaliteit sorg, klein groepies en ’n veilige omgewing waar kinders kan floreer.
Belangrike inligting:
- Inskrywingsfooi: R2500 (eenmalig, nie terugbetaalbaar nie)
- Fooie is maandeliks vooruit betaalbaar voor die 7de van elke maand
👉 Meer oor ons klasse? Sien die Klasse blad.
VOLDAG
R5 550
per maand vir 12 maande
07:00-17:30
Maatjies kan enige tyd opgetel word
Ontbyt, middagete, poeding en verversings ingesluit
Heel jaar oop, behalwe vir 2 weke in Desember
Jaarfooi: R66 660
HALFDAG
R4 760
per maand vir 12 maande
07:00-14:15
Maatjies moet teen 14:15 opgetel word
Ontbyt, middagete en verversings ingesluit
Heel jaar oop, behalwe vir 2 weke in Desember
Jaarfooi: R57 120
OGGENDSORG
R3 630
per maand vir 12 maande
07:00-12:15
Maatjies moet teen 12:00 opgetel word
Ontbyt en verversings ingesluit
Heel jaar oop, behalwe vir 2 weke in Desember
Jaarfooi: R43 560
WAGKLAS
R270
per maand
06:40-07:00
VERVOER
R650
per maand (enkel rit)
Na/van Kabouterland
PLAYBALL
R360
per kwartaal
Verpligtend vanaf die Eendjieklas en ouer
Kontak: Careen (082 825 9779)
MONKEYNASTIX
R360
per kwartaal
Verpligtend vanaf die Eendjieklas en ouer
Kontak: Anke (079 937 9534)
Peroneel tot Kind Verhouding
| Ouderdom | Personeel:Kind | Â |
| (Dept van Gesondheid en Welsyn) | (by Kabouterland) | |
| 0-18 maande | 1:6 | 1:4 |
| 19-24 maande | 1:15 | 1:6 |
| 2-3 jaar | 1:15 | 1:8 |
| 3-6 jaar | 1:25 | 1:12 |
| Nasorg | 1:35 | 1:11 |
Ons wil u graag daarop wys dat die personeel-tot-kind verhouding by Kabouterland 'n baie beter verhouding is as wat deur die Departement van Gesondheid en Welsyn aanbeveel word, wat 'n hoër vlak van sorg en toesig vir die kinders verseker.
