Mandela Day Project ~ Mandeladag Projek

Every year a project is decided on, which goes hand in hand with Mandeladay on the 18th of July.

We knit teddy bears, squares to make patch work blankets, bed socks, scarfs and beanies beforehand. These knitted items are then packed together with a few treats to make a “spoil” hamper for those in need.

Elke jaar word daar besluit op 'n projek, wat gepaard gaan met Mandela-dag op 18 Julie.

Ons brei teddiebere, vierkante om vooraf komberse te maak, bedsokkies, serpe en musse. Hierdie gebreide artikels word dan saam met 'n paar lekkernye verpak om 'n 'bederfpakkie' vir diegene in nood te maak.