Christmas Gifts ~ Kersgeskenke

These handmade and personalised gifts by your child are only made every second year.

The various types of gifts are placed on our Facebook page and is also on show in the passage. You can then decide which items you would like to order. Your child will then draw or paint on that specific item which you ordered. Siblings can also work together on these items. They make lovely Christmas gifts.

Hierdie handgemaakte verpersoonlikte geskenke word slegs elke tweede jaar gemaak.

Die verskillende geskenke word op ons Facebook blad geplaas en word ook in die voorportaal vertoon. U kan dan self besluit watter items u wil bestel. U kind teken of verf dan op die spesifieke item wat u bestel het. Boeties en sussies kan ook saam aan hierdie items werk. Dit maak oulike kersgeskenke.