Picnic in the Forest / Piekniek in die Bos

Ons piekniek in die bos word op ‘n Saterdagoggend in die Paradyskloof-woud gehou. Bring u hele gesin, jonk en oud, en ervaar die verandering van die bos na 'n feetjie-paradys. Met 'n kort entjie se stap deur die bome kan u die kabouters, die bosdiere en die karakters van feeverhale  sien leef in die woud. As julle saggies  trippel, kan julle  selfs 'n feetjie sien. Moenie u piekniekmandjie vergeet nie, want die ouers kan agterna ontspan en die kinders laat verken en kuier.

Our pinic in the forest is held on a Saturday morning in the Paradyskloof forest. Bring your whole family, young and old and experience the change of the forest to a fairy paradise. A short walk through the trees allows you to see the kabouters, animals of the forest and fairy book characters come alive. If you tread softly, you might even see a fairy. Don’t forget your picnic basket, for afterwards, the parents can relax and let the children explore and have some fun.