Personeel en Kind Verhouding

Ouderdom groepPersoneel/kind verhouding
(Dept Gesondheid en Welsyn)
(by Kabouterland)
0 tot 18 maande1 tot 61 tot 4
19 maande tot 2 jaar1 tot 151 tot 5
2 jaar tot 3 jaar1 tot 151 tot 7
3 jaar tot 6 jaar 1 tot 251 tot 10
Naskool sentrum1 tot 351 tot 15
Bogenoemde is vir u inligting. Ons wil u net graag daarop wys dat die personeel tot aantal kinders verhouding by Kabouterland ‘n baie beter verhouding is as wat deur die Departement van Gesondheid en Welsyn aanbeveel word.

Tariewe 2019/20

Tipe sorgNuwe fooie vanaf 1 Julie 2019
Voldag 1ste kind R3530.00
Voldag 2de kind R3240.00
Halfdag sonder etes R2300.00
Halfdag met etes R3000.00
Nasorg 1ste kindR1350.00
Nasorg 2ste kindR1300.00
Nasorg oggendR60.00
Per voldag R210.00
Per oggendR130.00
Per middagR120.00
EtesR35.00
Vervoer addisioneel geen vervoer
Inskrywingsfooi nie terug betaalbaarR1500.00
Let wel:
* Halfdag is vanaf 07h00 tot 12h15 middagete uitgesluit.

* Halfdag met etes is tot 14h15. Dit sluit nie middag-versnaperinge in nie.

* Indien u kind na 14h15 gehaal word, sal voldag tariewe van toepassing wees.

* Skoolgeld is maandeliks vooruitbetaalbaar.

Skoolgeld is betaalbaar vir 12 maande, al hou u vakansie of al is u kind siek