picture1

Pikkewyntjie Klas

 

Lameez Bey – Klasonderwyseres 2017

Die Pikkewyne-klas is vir kleuters 2½- tot 3-jaar oud.  Die klas het 24 kabouters een onderwyseres en ‘n assistent.

Lameez  

Lameez is gebore in Stellenbosch, het hier groot geword en haar skoolloopbaan voltooi aan Hoërskool Cloetesville. Sy het haar dipoma vir Vroëe Kind Ontwikkeling aan Boland Kollege verwerf en is reeds werksaam by Kabouterland vanaf 1993. Lameez is die trotse ma van drie kinders en ouma van drie kleinkinders. Sy het al by al die ouderdomsgroepe ondervinding opgedoen en geniet elke nuwe uitdaging.  Sy geniet die buitelewe en hou daarvan om te lees. Lameez glo om altyd haar beste te gee!

        Haar leuse is: “Why fit in when I am born to stand out.”  

Assistent

Angie
Angie

Loer in die klas

img_20161115_110325 img_20161115_110234