Klasvergaderings 2016

Elke klassie se vergadering sal in die betrokke klas plaasvind en is ongeveer ‘n halfuur lank. Belangrike inligting word deurgegee.

Maandag 18 Januarie, 17:30.

Hasies

Muise

Bytjies

 

Dinsdag 19 Januarie, 17:30.

Ladybirds

Paddas

Eendjies

 

Woensdag 20 Januarie, 17:30.

Beertjies

Dolfyne

Skilpadjies

 

Donderdag 21 Januarie, 17:30

Vlinders

 

Maandag 25 Januarie 17:30

Nasorg