Hasie Klas

Die Hasies is vir die kleuters van 3 tot 4 jaar. Die klas het 22 peuters en twee personeellede.

Alta Swart – Onderwyseres
Alta

Alta Swart is in die Paarl gebore, waar sy gematrikuleer het aan die Hoër Meisieskool, Paarl. 

Sy is die jongste van drie kinders en het haar Educare kursus by Tygerberg Kollege voltooi.

Alta is getroud en het  twee pragtige dogtertjies , Elizca en Juane

Sy het haar onderskei by Kabouterland as ‘n positiewe en gemotiveerde persoon op wie se nommer n mens enige tyd kan druk. 

Haar leuse is:

”lewe elke dag voluit, en gryp elke geleentheid aan in die lewe!”

 

Assistent

Karen

Karin Meyer

Loer in die klas

20161121_103928

20161121_104001

20161121_103947

img_20161116_102006