Eendjie Klas

Die Eendjies is vir die kleuters van 2- tot 2½ jaar. Die klas het 22 peuters en drie personeellede.

Kaamiela Adams – Onderwyseres 2017

KAB_9992

Kaamiela Adams is gebore in Stellenbosch en het in Cloetesville grootgeword. Sy is die enigste dogter van ‘n familie van vyf. Sy het haar skoolopleiding ontvang by Luckhoff Hoërskool en het by Boland College Vroeë Kind-ontwikkeling studeer. Sy gee baie om vir kinders het dus besluit om haar verder te kwalifiseer in hierdie rigting. Daar is soveel ideale wat sy in haar lewe wil bereik en sy wil graag die beste daarvan maak. Sy is getroud met twee dogters. Haar stokperdjies is om te lees en in haar vrye tyd te gaan fliek. Haar motto is:

”…om altyd eerlik te wees teenoor haar medemens en om altyd haar beste te gee.”

                 

Assistente

Verna

Verna

Leviena
Leviena

Loer in die klas

img_20161115_083819

img_20161115_110425

img_20161115_110405

img_20161116_112244