Beertjie Klas

Die Beertjies is vir die peuters van 18 tot 24 maande. Die klas het 18 peuters en drie personeellede (twee voldag en een halfdag) .

  Andrea le Roux – Hoof Toesighouer 2018

KAB_0295

Andrea het aan Hoerskool Cloetesville gematrikuleer en sy het haar Educasre diploma by Boland Kollege ontvang. Sy het voorheen by Babin Junior hier in Stellenbosch gewerk. Sy het begin 2017 by Kabouterland ingeval by die Beertjieklas, waar sy vinnig uitgeblink het as ‘n staatmaker wat regtig ‘n verskil aan ons kabouters se lewens wil maak. Sy strewe daarna om te doen waarvoor God haar geskape het. Andrea voel geroepe om na Kabouterland se kabouters om te sien en hulle te help groot maak met liefde en geduld.

Andrea hou van sing, die natuur en geniet dit om nuwe mense te ontmoet.

”Ek glo dat ek tot alles in staat is deur Christus wat my krag gee.”

Assistente

Megan 
   
Sanna                                      Ella
 

Loer in die klas

img_20161116_102129     img_20161116_104333
img_20161116_104408     img_20161117_093033