23/01/2014 Buitemuurse Aktiwiteite

Liewe mammas en pappas,

Ons kabouters het vandag begin met die buitemuurse aktiwiteite.   Die afrigters gee hulle onderskeie inskrywingsvormpies uit en dit word sommer direk in die kabouters se sakkies gesit, so wees maar op die uitkyk daarvoor.

Neem asseblief kennis van die volgende:

Eendjies – Hulle doen slegs Playball

Paddas – Hulle doen  Playball, DrumJoy en Karate

Ladybirds, Bytjies, Hasies, Muise – Hulle doen Playball, DrumJoy, Karate en Busy Bees

Elke aktiwiteit het hul eie posbus in die portaal waarin julle die inskrywingsvormpies moet plaas, vir beide ‘n kontantbetaling en bankoorplasing.  Alle gelde word dus direk aan die afrigters betaal.   Vul asseblief die inskrywingsvormpies in soos julle dit ontvang en gooi dit dan in die betrokke posbussie.

Indien u kontant betaal kan die kontant en inskrywingsvormpie saam in ‘n koevert gaan met die kind se naam, van en klassie bo-op geskryf, en dit gaan in die posbussie.

Indien u ‘n bankoorplasing doen, gebruik asseblief u kind se naam, van en skool se naam ( Kabouterland ) as verwysing.

Die eerste betaling is die inskrywingsfooi plus die kwartaalfooi.

 

Hier is die bankbesonderhede van die afrigters asook hul onderskeie inskrywingsfooie:

Busy Bees  (Maandag)

Bianca        071 5384113

bianca.s.turk@gmail.com

account:  BS Turk

Capitec Bank 129 881 2621

Takkode 470010

R120/kwartaal, R100 inskrywingsfooi

 

Playball     (Dinsdag)

Careen        082 8259779

careenplayball@gmail.com

rekening:    Playball

ABSA 906 206 0534

Tak Somerset Wes

R120/kwartaal, R110 inskrywingsfooi

 

DrumJoy   (Woensdag)

Lana           071 8715839

info@drumjoy.co.za

rekening:  K Serdani

FNB  623 227 67354

Takkode  250655

R120/kwartaal, R120 inskrywingsfooi

Karate    (Donderdag)

Francois      021 9763914

admin@fdupkarate.co.za

rekening: F du Plessis

Standard Bank  272 189 790

Takkode 022209

R120/kwartaal, R120 inkrywingsfooi

Vra gerus indien daar enige onduidelikheid is.

 

Dramaklasse word Vrydae aangebied. Die skool dra die onkoste daaraan verbonde.